Verbruikers kan breed glimlag oor verwagte brandstofprys in Oktober

Lees ook :

Brandstofpryse sal waarskynlik daal in Oktober
Brandstofpryse sal waarskynlik daal in Oktober fotokrediet: Canva

Lees ook: Goeie nuus voorspel vir Oktober se brandstofprys

Brandstofverbruikers het rede om breed te glimlag oor nuwe data van die Sentrale Energiefonds wat dui op ‘n groot daling in die prys van petrol en diesel in Oktober.

Die petrolprys kan met R1.24 per liter en diesel met R1.10 per liter daal.

Die amptelike prys sal in die eerste week van Oktober aangekondig word.

Bronne: BusinessTech, Top Auto, IOL

Lees ook: Goeie nuus voorspel vir Oktober se brandstofprys

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief