Daily lotto uitslae vir 8 Mei 2025
Boerpot: R550 000 Uitslae: 18, 23, 27, 32, 35 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,895 op Thursday 8 May 2025.
Boerpot: R550 000 Uitslae: 18, 23, 27, 32, 35 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
VATIKAAN. – Kardinaal Robert Francis Prevost (69) van die VSA is pas in die derde stemming van die 133 kardinale as die nuwe pous…
NOORDWES. – Maj.genl. Patrick Asaneng het Woensdag sertifikate aan 20 polisiebeamptes wat as gebaretaal-tolke opgelei is in Potchefstroom oorhandig. Kol. Adéle Myburgh sê Asaneng,…
GAUTENG. – Die VF Plus het in ‘n brief aan dr. Nasiphi Moya, die burgemeester van Tshwane, Eugene Modise, die onderburgemeester, asook aan Johan…
WES-KAAP. – Musiekliefhebbers kan buiten hulle gunstelingkunstenaars, uitsien na spesiale optredes van Laurika Rauch wat die muskiekbedryf gegroet het, asook EDEN se Jay du…
Genl. Fannie Masemola, die nasionale kommissaris van polisie, het bevestig menslike oorskot is gevind. DNS-toetsing sal gedoen word om vas te stel of dit…
Smokey Robinson, bekende sanger en liedjieskrywer, is Dinsdag gedagvaar deur vier vrouens, glo sy gewese huishoudsters, wat gesê het hy het hulle seksueel aangerand.…
GAUTENG. – ‘n Ambulans het Woensdagaand op die R80-pad in Pretoria deur skerpgemaakte ysterpenne gery. Pretoria Volunteer Emergency Services (PVES) sê in ‘n sosialemediaplasing…
GAZA. – Volgens hospitaalowerhede in Gaza is 59 mense Woensdag dood in Israeliese aanvalle. Lees ook: Aanvalle duur voort tussen Indië en Pakistan, dodetal…
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het onafhanklike digitale forensiese ondersoekers aangestel na dit op Saterdag 3 Mei 2025 onder ’n kuberkraakvoorval deurgeloop het. Lees ook:…