Bromponie en motor bots by duikweg

Lees ook :

‘n Motor en ‘n bromponie het omstreeks 19:30 by die duikweg op die hoek van Sentraal- en Kaapstadweg in Beaconsfield gebots.

Die bromponieryer is deur die nooddienste na ‘n plaaslike hospitaal geneem.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief