Het jy geweet die term cookies het ’n Nederlandse oorsprong? #FunFactFriday

Lees ook :

Foto deur Rita E.

Die woord cookie kry sy oorsprong vanaf die Nederlandse woord koekjes wat van die woord koek afkomstig is.

Cookie is in die vroeë 18de eeu in die Engelse taal ingebring. Daar word geglo die term het populêr geword weens die sterk Nederlandse erfenis in die vroeë geskiedenis van Amerika.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief