Bruid by troue in Frankryk doodgeskiet

Lees ook :

Bruid doodgeskiet by troue in Frankryk fotokrediet: X

AVIGNON, FRANKRYK. – ’n Bruid is op haar troudag in Gould, naby Avignon, Frankryk, doodgeskiet.

Lees ook: Sowat 7 dood in aanval deur Rusland op Kijif-gebied

Die bruid is doodgeskiet en die bruidegom en ’n 13-jarige kind is beseer toe gewapende verdagtes Sondag by die troue buite ‘n stadsaal op hulle geskiet het. Een van die verdagtes is doodgeskiet, glo tydens ’n heen-en-weer skietery.

Die ander verdagtes het te voet gevlug. Plaaslike media het berig die skietery hou moontlik met dwelms verband.

Owerhede is besig om ’n saak van moord en poging tot moord te ondersoek.

Bronne: BBC, CBS News, The Star

Lees ook: Sowat 7 dood in aanval deur Rusland op Kijif-gebied

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief