Brekende Nuus
Afrikaans

Sowat 7 dood in aanval deur Rusland op Kijif-gebied

Sowat 7 dood in aanval deur Rusland op Kijif-gebied
fotokrediet: X Skermgreep
Sowat 7 dood in aanval deur Rusland op Kijif-gebied fotokrediet: X Skermgreep

KIJIF. – Sowat sewe mense is dood en minstens 19 is beseer in aanvalle wat Rusland oornag met missiele en hommeltuie op Kijif en omstreke uitgevoer het.

Lees ook: Deel van woonstelblok vernietig in Russiese aanval op Kijif

Die minister van binnelandse sake in Kijif het gesê woongebiede, hospitale en sportsinfrastruktuur is in die aanvalle getref.

Reddingswerkers is steeds op soek na mense wat moontlik onder rommel vassit ná ’n woonstelgebou in Kijif deur die aanvalle getref is en gedeeltelik ineengestort het.

Bronne: BBC, CBS News, The Independent

Lees ook: Deel van woonstelblok vernietig in Russiese aanval op Kijif