Lees ook: Vier dood na tifoon Japan tref
HOEDSPRUIT. ’n Buitelander (31) is in hegtenis geneem na hy ’n glo ‘n landgenoot in Hoedspruit doodgekap het.
Die slagoffer (42) was glo in ’n argument met die verdagte, wat hom doodgekap het, betrokke.
Die motief vir die moord is onbekend en die verdagte verskyn môre in die Hoedspruit-landdroshof.
Bronne: SAPD
Lees ook: Vier dood na tifoon Japan tref





