Nuusflits Uitgawe 1,646 — Sunday 1 September 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,646 op Sunday 1 September 2024.
Die nuwe Volkswagen SUV is hier
PERSVERKLARING: Lees alles hier wat jy moet weet van die nuwe Volkswagen T-Cross Johannesburg, 29 August 2024 –The T-Cross is the smallest member of Volkswagen’s…
CCTV-beeldmateriaal wys hoe personeel pasiënte oor vloer sleep
ENGELAND. – Die Joyce Parker-hospitaal in Coventry het onlangs onder ernstige kritiek deurgeloop nadat CCTV-beelde gewys het hoe personeel jong pasiënte fisies mishandel. Die…
Adele kondig onbepaalde breek van musiek aan
LOS ANGELES. – Die 36-jarige sangeres, Adele, het by haar laaste vertoning gesê sy tree al vir amper drie jaar aaneen op en is…
Buitelander in hegtenis wat glo landgenoot vermoor
Lees ook: Vier dood na tifoon Japan tref HOEDSPRUIT. ’n Buitelander (31) is in hegtenis geneem na hy ’n glo ‘n landgenoot in Hoedspruit…
Konstruksiewerker se liggaam in Buffelsdraai gevind
Lees ook: Vier verdagtes dood in skietery met polisie BUFFELSDRAAI. – Die liggaam van ’n man wat geskiet is, is gister op ’n wal…
Man dood in fratsongeluk met motor
Lees ook: Vermiste persoon gevind, moord word ondersoek DAWNCREST. – ’n Man (24) is Vrydag in ’n fratsongeluk dood toe sy eie voertuig oor…
Ses gyselaars se liggame in Gaza gevind, hulpkonvooi aangeval
Lees ook: Israel en Hamas stem ooreen tot skietstilstand vir polio-inentings GAZA. – Die Israeliese weermag het die liggame van ses gyselaars in ’n…