Buurte sonder water weens bars in 600mm en 250mm watertoevoerpype

Lees ook :

Munisipale werkers

Groot gedeeltes van Kimberley is sonder water nadat ’n gedeelte van die 600mm pyp in Lionellstraat in New Park en ’n 250mm pyp in Rhodeslaan in Rhodesdene gebars het.

Sello Matsie, woordvoerder van Sol Plaatje-munisipaliteit, sê: “Weens die grootte van die pype wat gebars het moes ons die waterpompe by Newton afskakel. Watertoevoer sal onmiddellik herstel word wanneer die herstelwerk aan die waterpype afgehandel is. Ons vra om verskoning vir die ongerief.”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief