Capitec waarsku oor bedrog

Lees ook :

Capitec-bank reik waarskuwing uit oor bedrog fotokrediet: Canva

Lees ook: TikTok weer oop vir Amerikaners na Trump se belofte

Capitec Bank het ‘n waarskuwing oor verskeie bedrogskemas uitgereik.

Volgens Daily Investor waarsku Capitec teen een van die mees algemene bedrogskemas, die “authorized push payment”-skema, waar slagoffers sonder kennis betalings aan bedrieërs begin maak.

Baie belegging-, Ponzi- en goedereskemas wil mense uit hulle geld bedrieg. Met die goedere-en-dienste-skema betaal ‘n slagoffer geld vir dienste en goedere wat nooit gelewer word nie.

Verskeie bedrogskemas oor werk van die huis af is in omloop. Verbruikers word gewaarsku om nie op ‘n SMS te reageer wat bedrieglik voorkom nie en om veral versigtig te wees as hulle aanlyn via sosiale media aankope wil maak.

Bronne: BusinessTech, Daily Investor, Captec

Lees ook: TikTok weer oop vir Amerikaners na Trump se belofte

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief