Nuusflits Uitgawe 1,787 — Monday 20 January 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,787 op Monday 20 January 2025.
Rubriek deur Bert Mostert: Mag ek myself as christen liefhê?
In vanoggend se diens is dit Braam se beurt om offergawes op te neem, en hy haal die Skrifgedeelte aan waar Jesus die grootste…
SAPD sê oor Stilfontein-gerugte en leuens
NOORDWES. – Die SAPD wil sekere kwessies wat met die Stilfontein- onwettige mynery en reddingsoperasie verband hou, regstel. Veral ten opsigte van verkeerde inligting…
Kyk Donald Trump se inswering hier
Lees ook: Donald Trump word vandag as VSA-president ingesweer Donald Trump word vandag as die 47ste president van Amerika ingesweer. Die inhuldigingseremonie sal om…
Twee tydens roof naby tolhek doodgeskiet
GAUTENG. – Twee persone is Vrydagaand op die N1 in ‘n noordelike rigting net na die Carousel-tolplaza doodgeskiet. Die bestuurder van ‘n minibus vol…
Brandstofprys styg waarskynlik in Februarie
Lees ook: Brandstofprys styg moontlik in Februarie Nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n moontlike R1-styging in die dieselprys. Die prys van…
Comet C/2024 G3 (ATLAS) gracing South African skies
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. Comet C/2024 G3 (ATLAS) is captivating skywatchers across South Africa, offering a…
Onwettige myners in Ghana deur soldate doodgeskiet
Lees ook: Chinese met 12 goudstawe in hegtenis in Republiek die Kongo GHANA. – Sowat agt onwettige myners is in Ghana na ’n skietery…
Powerball-boerpot vir Dinsdag staan op R93 miljoen
Lees ook: Powerball uitslae vir 17 Januarie 2025 Die Powerball-boerpot vir Dinsdag 21 Januarie staan op R93 miljoen. Die PowerballPlus-boerpot staan op R32 miljoen.…
Waarskuwings vir erge wind en donderstorms uitgereik
Lees ook: Capitec waarsku oor bedrog Die Saws het verskeie waarskuwings vir erge wind en donderstorms vir vandag uitgereik. ’n Geel vlak 1-waarskuwing is…