Waarskuwing aan swemmers na grootwithaaie opgemerk is
'n Waarskuwing is aan swemmers uitgereik na grootwithaaie veral in Valsbaai aangemeld is.
'n Waarskuwing is aan swemmers uitgereik na grootwithaaie veral in Valsbaai aangemeld is.
Nie almal is egter optimisties oor die opname-vooruitsigte nie.
'n Jong seun deel van helde wat 'n man van 'n gewisse verdrinking by strandmeer red.
'n Jong man wat Saterdag in 'n rivier meegesleur is, se liggaam word steeds gesoek.
Die wildbewaarders het besluit om in verskillende rigtings te gaan.
'n Gestremde man is na 'n tweede pitbull-aanval deur dieserlfde honde Sondagoggend dood.
Tradisionele genesers, profete en pastore word versoek om kerkgangers se veiligheid tydens reiniging en dooprituele te verseker.
Met die hittegolf wat voorspel is om tot Sondag te duur, is snikhete temperature landswyd voorspel.
'n Agtjarige seun het Maandag verdrink toe hy in die Mdlotirivier geswem het.
'n Bejaarde egpaar is Maandag deur hul pitbulls aangeval.