Radiokommunikasie op aarde na intense sonvlam onderbreek
Die suidwestelike dele van Suid-Afrika is daardeur geraak.
Die suidwestelike dele van Suid-Afrika is daardeur geraak.
’n Noodtoestand is Saterdagaand afgekondig.
Sterrekykers van regoor die wêreld sal tussen 100 en 200 meteoriete per uur kan sien indien die weersomstandighede dit toelaat.
Bakavu het vanjaar onder talle grondverskuiwings en ineenstortings van geboue gebuk gegaan.
Die 45 000 olifante en ander diere in die Hwange-park is in gevaar as dit nie binnekort reën nie.
'n Vrou van KZN is kritiek beseer nadat 'n hond haar aangeval het.
Kenners meen dat walvisse nie gewoonlik in daardie area voorkom nie.
KAAPSTAD. – Drie rondloperhonde wat berug is daarvoor dat hulle glo stappers se honde in Cecilia-bos in Tafelberg Nasionale Park verskeur, het weer verlede…
ENGELAND. – Die skedel van ’n massiewe seemonster is uit die kranse van Dorset se Jurassic-kus onttrek. Dit behoort aan ’n pliosaurus, ’n verwoestende…
Motoriste en voetgangers word gewaarsku om waaksaam te wees en nie riviere en strome wat reeds oorspoel is, oor te steek nie.