Hof gee groen lig vir kennisgewing oor onwettige besetting by Knoflokskraal
WES-KAAP. – Die Wes-Kaapse hooggeregshof het die departement van openbare werke en infrastruktuur toestemming gegee om ’n alternatiewe kennisgewingproses te volg vir sy hoofhofaansoek…