Beurtkrag veroorsaak steeds probleme by Shoprite
Shoprite het met sy voljaarresultate vir die jaar geëindig Junie 'n totale dieselbesteding van R1,3 miljard vir die jaar gemerk om die impak van…
Besigheidsnuus, maatskappye en sakeontwikkelings.
Shoprite het met sy voljaarresultate vir die jaar geëindig Junie 'n totale dieselbesteding van R1,3 miljard vir die jaar gemerk om die impak van…
Driekwart van die motors wat deur Suid-Afrika se motorbedryf vervaardig word, word uitgevoer, meestal na Europese lande.
Anders as mededingers soos Apple en Microsoft, het Google sy hardewareportefeulje in slegs 'n handjievol lande, hoofsaaklik ontwikkelde markte, bekendgestel.
LEES OOK: Meer as 1 200 besighede het die afgelope jaar in SA gesluit Die Suid-Afrikaanse uitsaaikorporasie (SAUK) is finansieel in die knyp nadat…
James Vos, burgemeesterslid vir ekonomiese groei by die Stad Kaapstad, sê die stad se werkloosheidsyfer het afgeneem.
LEES OOK: Polisie en verkeersbeamptes boaan lys van Suid-Afrikaanse omgekooptes, bevind opname Die apteekgroep Dis-Chem het ‘n daling van 17% in wins vir die…
Die nuwe belasting is deur die dampprodukte-industrie gekritiseer wat gesê het dit gaan meer skade doen as goed en gaan mense na onwettige markte…
LEES OOK: Valke ondersoek Eskom na De Ruyter se aantygings Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het aangekondig dat dit met sy voorlopige inkomste-invorderingsresultate vir die…
Verbruikers is ook versoek om nie produkte aan te koop wat vanuit hierdie tipe pakhuise kom nie.
Die uitgelekte brief oor die moratorium het druk deur verbruikers tot gevolg gehad. Dit het Dischem se uitvoerende hoof laat terugkrabbel.