Brandstofpryse styg môre
Die prys van alle soort brandstof styg môre. Beide 95- en 93-loodvrye petrol se prys sal albei met 37 sent per liter styg.
Sakenuus, ekonomie, finansies en ondernemingsnuus.
Die prys van alle soort brandstof styg môre. Beide 95- en 93-loodvrye petrol se prys sal albei met 37 sent per liter styg.
Die nuwe belasting is deur die dampprodukte-industrie gekritiseer wat gesê het dit gaan meer skade doen as goed en gaan mense na onwettige markte…
LEES OOK: Valke ondersoek Eskom na De Ruyter se aantygings Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het aangekondig dat dit met sy voorlopige inkomste-invorderingsresultate vir die…
Enoch Godongwana, minister van finansies, het op 31 Maart in die staatskoerant die vrystelling van Eskom HOLDINGS SOC Ltd vir die openbaarmaking van enige…
Die rampregulasies wat gister bekendgemaak is, skep onsekerheid en wantroue by die publiek, aangesien die regulasies “nie duidelik is nie”, meen AfriForum. Hierdie regulasies…
Verbruikers is ook versoek om nie produkte aan te koop wat vanuit hierdie tipe pakhuise kom nie.
Die uitgelekte brief oor die moratorium het druk deur verbruikers tot gevolg gehad. Dit het Dischem se uitvoerende hoof laat terugkrabbel.
Hierdie voertuie is reeds lankal deur die publiek as "doodskiste op wiele" gedoop.
Op dieselfde dag wat die polisie 'n spesiale operasie vir die Kersseisoen geloods het, is drie OTM'e in Springs opgeblaas.