Curriebeker: Vyf spanne jaag laaste twee halfeindstrydplekke
Net twee Curriebeker-halfeindstrydplekke is nog beskikbaar en vyf spanne is steeds in die wedloop wanneer die ligafase die naweek tot ’n einde kom.
Jongste sportnuus, uitslae, wedstryde en sportontwikkelings.
Net twee Curriebeker-halfeindstrydplekke is nog beskikbaar en vyf spanne is steeds in die wedloop wanneer die ligafase die naweek tot ’n einde kom.
Siya Kolisi het van sy dyspierbesering herstel en sal die Springbokke Saterdag teen die All Blacks in Kaapstad aanvoer.
CHINA. – Die atletiekbaan kry ’n nuwe soort deelnemer: humanoïede robotte wat nou ook begin meeding in wedlope. Tiangong Ultra,’n Chinese humanoïede robot, het…
Die Stad Kaapstad verwag 62 000 toeskouers by die DHL-stadion vir Saterdag se toets tussen die Springbokke en All Blacks. Padsluitings geld van 06:00…
Rassie Erasmus recalled past setbacks after the 33-16 first Test defeat by the All Blacks, saying the Boks must now win three matches in…
Die Springbokke se fisieke oorhand het verdwyn toe die All Blacks in die tweede helfte momentum oorgeneem en die wedstryd omgedraai het.
Die Springbokke het die All Blacks in die eerste helfte fisiek oorheers, maar twee groot driekanse naby die doellyn laat glip.
Rassie Erasmus het die Springbokspan vir vandag se toets teen die All Blacks op Ellispark bekendgemaak. Damian de Allende speel sy 100ste toets.
Springbokke teen All Blacks: Mzwandile Stick en Pieter-Steph du Toit praat oor die RGR-reeks en Damian de Allende se 100ste toets.
JOHANNESBURG. – Die Springbokspan wat in die openingstoets van Rugby’s Greatest Rivalry teen die All Blacks te staan kom, is aangewys, met Damian de…