Springbokke rustyd 24-14 voor teen All Blacks in Kaapstad
Die Springbokke het ’n sterk eerste helfte teen die All Blacks gelewer en was rustyd 24-14 voor in Kaapstad.
Jongste sportnuus, uitslae, wedstryde en sportontwikkelings.
Die Springbokke het ’n sterk eerste helfte teen die All Blacks gelewer en was rustyd 24-14 voor in Kaapstad.
Die Springbokke het ’n veel beter begin teen die All Blacks in Kaapstad gemaak, met Damian de Allende en Jesse Kriel wat vroeg drieë…
’n Castle Double Malt-blik met Pieter-Steph du Toit se gesig daarop is met ’n hommeltuig bo DHL-stadion vasgevang voor sy 100ste toets vir die…
SA Rugby het die saak aan sy prokureurs oorhandig nadat ondersteuners glo sonder kaartjies vir die Springbokke se toets teen die All Blacks by…
Daar hang 'n gevoel van kalmte voor die storm oor die tweede toets in Kaapstad. Die Bokke kom gewond by DHL-stadion aan na Ellispark,…
Die Springbokke is vasbeslote om Saterdag by DHL-stadion terug te slaan na verlede week se 33-16-nederlaag in Johannesburg. Mzwandile Stick en Siya Kolisi se…
Die Proteas se nederlaag teen Namibie in Windhoek wys hoe sterk krieket in Afrika geword het. Andre van Eck van Worcester skryf waarom die…
Cheslin Kolbe is terug in die Springbokke se beginspan, terwyl Sacha Feinberg-Mngomezulu op losskakel begin nadat Handré Pollard aan die tweede toets teen die…
Cheslin Kolbe het saam met vier ander Springbokke sy alma mater, Hoërskool Brackenfell, besoek in aanloop tot Saterdag se groot toets teen die All…
Angus Gardner hanteer Saterdag die tweede toets tussen die Springbokke en All Blacks in Kaapstad nadat Nika Amashukeli weens siekte onttrek het. World Rugby…