Chinese met 12 goudstawe in hegtenis in Republiek die Kongo

Lees ook :

Chinese burgers in hegtenis geneem in Republiek die Kongo met 12 goud stawe fotokrediet: Canva

Lees ook: Ses Chinese burgers dood in aanval in Kongo

REPUBLIEK DIE KONGO. – Drie Chinese burgers is met 12 goudstawe en $800 000 in hulle besit in die Republiek die Kongo in hegtenis geneem.

Die goud en geld is onder die sitplekke van die voertuig waarin hulle gery het, gevind. Volgens die goewerneur van South Kivu is die mans in die geheim in hegtenis geneem na nog ’n groep Chinese burgers vrygelaat is wat glo ’n onwettige goudmyn in die gebied gehad het.

Die ander burgers wat in Desember vrygelaat is, is toegelaat om na China terug te keer.

Bronne: BBC, The Independent, Voice of Nigeria

Lees ook: Ses Chinese burgers dood in aanval in Kongo

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief