Brekende Nuus
Afrikaans

Chinese wetenskaplike wat glo verbind is aan Wuhan-lek afgedank

Dr. Xiangguo Qiu en haar man het virusse in Januarie 2021 van ‘n Kanadese laboratorium na China gestuur.

Chinese wetenskaplike afgedank wat glo verbind is aan Wuhan-lek

fotokrediet: Canva
Chinese wetenskaplike afgedank wat glo verbind is aan Wuhan-lek fotokrediet: Canva

Lees ook: Geen rede om Covid-inentings te stop nie, beslis hof

KANADA. – ‘n Chinese wetenskaplike is afgedank na sy monsters van die Ebolavirus van ‘n Kanadese laboratorium na China gepos het. Sy is ook glo verbind aan die vrou wat moontlik in ‘n laboratorium in Wuhan verantwoordelik was vir die Covid-pandemie.

Dr. Xiangguo Qiu en haar man het in Januarie 2021 virusmonsters van ‘n Kanadese laboratorium na China gestuur.

Qiu het glo tussen Junie 2019 en Mei 2021saam met die Chinese viroloog, dr. Shi Zhengli gewerk wat besig was om die vlermuiskoronavirus te bestudeer. Zhengli het glo in 2015 aan ‘n projek gewerk om die vlermuiskoronavirus in ‘een te omskep ‘n virus wat aan mense oorgedra te kan word, te omskep.

Bronne: Mail Online, The Wall Street Journal, Daily Express

Lees ook: Geen rede om Covid-inentings te stop nie, beslis hof