Cian Oldknow maak 32ste klaar in marathon by eerste Spele

Lees ook :

Cian Oldknow maak 32ste klaar in marathon by eerste Spele
Cian Oldknow maak 32ste klaar in marathon by eerste Spele fotokrediet: X

Lees ook: Olimpiese Spele skouspelagtig afgesluit met verskynings van verskeie kunstenaars

PARYS. – Cian Oldknow, wat die eerste keer aan die Olimpiese Spele deelgeneem het en nog net twee amptelike marathons voltooi het, het 32ste in die vrouemarathon by die Olimpiese Spele klaar gemaak.

Elroy Gelant was 11de in die marathon vir mans by die Spele en het dus die top 15 gehaal.

Gerda Steyn het 45ste klaar gemaak en Irvette van Zyl het 37ste in die vrouemarathon geëindig. Van Zyl was bly dat sy die marathon kon voltooi na vier keer se probeerslae en Steyn was net bly om Suid-Afrika te kon verteenwoordig.

Bronne: IOL, The Citizen, Team SA, X

Lees ook: Olimpiese Spele skouspelagtig afgesluit met verskynings van verskeie kunstenaars

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief