City Power sit besighede se krag af oor uitstaande R13 m.

Lees ook :

City Power sit besighede se krag af oor uitstaande R13 m.
City Power sit besighede se krag af oor uitstaande R13 m. fotokrediet: Canva

Lees ook: City Power-kontrakteurs in Alexandra aangeval

JOHANNESBURG. – City Power het die krag van twee suid-Johannesburgse residensiële komplekse afgesit oor ‘n gesamentlike uitstaande rekening van R1.9 miljard.

‘n Residensiële kompleks in Meredale skuld R7 167 760, terwyl ‘n residensiële kompleks wat onwettig aan die kragsentrale gekoppel is R6 168 720 skuld.

Agt besighede skuld City Power saam meer as R35 miljoen. Hierdie ondernemings se krag is ook nou afgesny.

City Power het kliënte herinner daaraan om hulle rekeninge te betaal.

Bronne: IOL, SABC, The Africa

Lees ook: City Power-kontrakteurs in Alexandra aangeval

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief