Coca-Cola se borgskap kom tot einde by Cravenweek

Lees ook :

Coca-Cola, die hoofborgskap van die SA Rugby se jeugtoernooie, se borgskap het einde 2018 tot ‘n einde gekom.

“Ons is tans in die proses om nuwe borge vir die toernooie te vind,” sê ‘n woordvoerder van SA Rugby.

“Die SA Rugby-jeugweke is die hoeksteen van ons ontwikkelingstrukture. Ons is baie opgewonde om die volgende oes spelers by hierdie jaar se gesogte toernooie te sien en hoe elke speler sy merk gaan maak.” 

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief