Lees ook: Cosatu-staking deur Natjoints dopgehou
Cosatu het gesê gister se “dag van aksie” was suksesvol. Die groep het gestaak oor die werkloosheidsyfer en die land se ekonomiese krisis.
Die groep het verskeie memorandums aan regeringskantore en owerhede oorhandig met ‘n eis om aksie te neem teen armoede, werkloosheid en die ongelykheid wat bydra tot Suid-Afrika se ekonomiese krisis.
Daar was landwyd stakings met memorandums wat in al nege provinsies oorhandig is.
Bronne: SABC News, BusinessTech, EWN
Lees ook: Cosatu-staking deur Natjoints dopgehou





