Powerball uitslae vir 8 Oktober 2024
Boerpotte: Powerball: R86 miljoen PowerBall Plus: R37 miljoen Daily lotto: R600 000 Uitslae: PowerBall: 03, 13, 31, 37, 40 PowerBall: 09 PowerBallPLUS: 09, 15,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,683 op Tuesday 8 October 2024.
Boerpotte: Powerball: R86 miljoen PowerBall Plus: R37 miljoen Daily lotto: R600 000 Uitslae: PowerBall: 03, 13, 31, 37, 40 PowerBall: 09 PowerBallPLUS: 09, 15,…
VRYSTAAT. – ‘n Seun (2) het met ernstige beserings in ‘n hospitaal beland, waarna ‘n poging tot moord onder andere ondersoek is. Sy sussie…
Lees ook: ‘As jy bly, gaan jy doodgaan’ – waarsku Florida-owerhede mense met Milton op pad In ’n plasing op sosiale media word gesien…
NOORD-KAAP. – Daniel Kula, Willem Kula, Roland Booysen, Elton Geduld, Tshepo Ramakatsa, Quinton Ramakatsa en Dogo Papier het Sondag in ‘n ongeluk by die…
Lees ook: Nog ‘n Hezbollah-leier dood in Israeliese aanval FLORIDA, VSA. – Inwoners van die Amerikaanse deelstaat Florida is gewaarsku om te ontruim voor…
Lees ook: Cilliers Brink verwyder as burgemeester van Tshwane Cilliers Brink, uitgeskopte burgemeester van Tshwane, is steeds die DA se kandidaat vir die burgemeestersamp…
Belgravia, one of Kimberley’s most historic and charming suburbs, offers a perfect blend of old-world charm and modern convenience. With tree-lined streets, parks and…
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het Maandag sy herindiensneming van oud-lede wat die polisie op goeie voet verlaat het, geloods om kapasiteit vir speurdoeleindes in…
Die Chery Tiggo 8 Pro Max het genoeg pakplek vir elke geleentheid, of jy nou net werk toe gaan of met vakansie. Bespreek vandag jou…
Lees ook: Cosatu-staking deur Natjoints dopgehou Cosatu het gesê gister se “dag van aksie” was suksesvol. Die groep het gestaak oor die werkloosheidsyfer en…