CrowdStrike-hoof moet verduidelik oor IT-onderbrekings

Lees ook :

CrowdStrike hoof moet getuig oor IT-onderbrekings
CrowdStrike hoof moet getuig oor IT-onderbrekings fotokrediet: Canva

Lees ook: CrowdStrike sê baie toestelle is al reggemaak

WASHINGTON, VSA. – Verskeie huisleiers in die VSA het geëis die hoof van CrowdStrike, George Kurtz, moet voor die Kongres getuig oor die IT-onderbreking en die maatskappy se rol daarin.

Banke, lughawens, finansiële instansies, hospitale, nooddienste en nuusmaatskappye was van die bedrywe wat Vrydag na ‘n foutiewe sagteware-opdatering van lyn af was.

CrowdStrike het gesê verskeie toestelle werk weer na die onderbreking, maar het nie ‘n detailleerde verduideliking gegee van hoe so iets kon gebeur nie.

Die Republikane het antwoorde geëis dat CrowdStrike moet verduidelik hoe hulle gaan voorkom dat so iets weer gebeur.

Bronne: Business Today, AP News, The Verge

Lees ook: CrowdStrike sê baie toestelle is al reggemaak

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief