Powerball uitslae vir 23 Julie 2024
Boerpotte: PowerBall: R12 miljoen PowerBall Plus: R10 miljoen Daily lotto: R550 000 Uitslae: PowerBall: 03, 17, 16, 26, 48. Powerball: 07. PowerBall Plus: 07, 19, 24, 30, 40. Powerball: 12. Daily lotto:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,606 op Tuesday 23 July 2024.
Boerpotte: PowerBall: R12 miljoen PowerBall Plus: R10 miljoen Daily lotto: R550 000 Uitslae: PowerBall: 03, 17, 16, 26, 48. Powerball: 07. PowerBall Plus: 07, 19, 24, 30, 40. Powerball: 12. Daily lotto:…
Elsa Frylinck van Wellington is die ma van drie seuntjies. Een van haar tweelingseuntjies is Downsindroom gebore. Maande later vind sy uit haar oudste…
Kyk jy Bolhuis Beslis op KykNet? In die twee episode van dié reeks het Mike Bolhuis beslis dat die man sy duiwe-boerdery moet opsy…
WES-KAAP. – Drie persone het gesterf toe ‘n brand Donderdag 18 Julie in die Knysna-gedeelte van die Tuinroete Nasionale Park by ‘n Tree Top…
Lees ook: Grondverskuiwings in Ethiopië eis minstens 146 mense, insluitend kinders GAZA. – Die dodetal in Gaza is nou 39 090 sedert die oorlog op…
Lees ook: Kamala Harris kry genoeg steun vir Demokratiese nominasie vir presidensiële resies ETHIOPIЁ. – Minstens 146 mense is in grondverskuiwings na swaar reënval…
VRYSTAAT. – ‘n Man (35) het Maandagaand sy lewe in ‘n brand by ‘n huis in Chris Hani sy lewe verloor. Twee kinders is…
Kry al jou vleisbenodighede by die Beefmaster Factory Shop. Koop van die lekkerste vleis vir jou maaltye by die Beefmaster Factory Shop in Kimdustria,…
NOORD-KAAP. – Gerrit de Wee (21) is tot 25 jaar vir die verkragting van ‘n 18-jarige en ‘n 15-jarige seun in die Groblershoop-streekhof gevonnis.…
Lees ook: Joe Biden onttrek uit presidensiële resies VSA. – Die Amerikaanse visepresident, Kamala Harris, het volgens haar genoeg ondersteuning van Demokratiese stemgeregtigdes om…