DA gaan Ramaphosa by Openbare Beskermer aangee

Lees ook :

DA gaan Ramaphosa aangee by Openbare Beskermer
DA gaan Ramaphosa aangee by Openbare Beskermer fotokrediet: Canva

Lees ook: Selfoondata verbind verdagtes in Senzo Meyiwa-saak met mekaar

Die DA-leier, John Steenhuisen, het gesê die DA gaan ’n klag teen pres. Cyril Ramaphosa by die Openbare Beskermer lê.

Hy het gesê hulle wil hê die Openbare Beskermer moet die ANC se “manipulasie van openbare hulpbronne as deel van hulle verkiesingveldtog” ondersoek. Steenhuisen het ook gesê hulle wil hê die Openbare Beskermer moet die “misbruik van belastingfondse vir verkiesingmanipulasie ondersoek”.

Hy het gesê Ramaphosa se verkiesingveldtog waartydens hy mense 500 000 leer- en werksgeleenthede belowe het, is baseer op ’n skema wat deur belastingbetalers befonds word.

Bronne: IOL, EWN, Polity

Lees ook: Selfoondata verbind verdagtes in Senzo Meyiwa-saak met mekaar

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief