Brekende Nuus
Afrikaans

Selfoondata verbind verdagtes in Senzo Meyiwa-saak met mekaar

Selfoondata verbind verdagtes in Senzo Meyiwa-saak

fotokrediet: Skermgreep
Selfoondata verbind verdagtes in Senzo Meyiwa-saak fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Kelly Khumalo het glo Senzo Meyiwa-huurmoord gereël

PRETORIA. – Selfone wat by Bongani Sandiso Ntanzi en Fisokuhle Ntuli afgevat is terwyl hulle in aanhouding was, wys al vyf die verdagtes in die Senzo Meyiwa-saak was in kontak met mekaar.

AO Lawrence Thabo Ndlovu het in die hof getuig dat die inligting wat hy van die selfone afgelaai het, gewys het die vyf moordverdagtes het mekaar gekontak.

‘n Selfoondata-analiseerder, Gideon Gouws, het getuig die verdagtes het mekaar gekontak. Hy het ook getuig Ntuli en Kelly Khumalo was in kontak met mekaar.

Bronne: IOL, The Citizen, eNCA

Lees ook: Kelly Khumalo het glo Senzo Meyiwa-huurmoord gereël