DA keer voorstelle oor grondhervorming af

Lees ook :

DA keer voorstelle oor grondhervorming af
DA keer voorstelle oor grondhervorming af fotokrediet: Canva

Lees ook: Parlementsopening kan tot R14 m. kos

Die DA het voorstelle om aan Seksie 25 van die grondwet te verander, afgekeer. Dit volg na Mzwanele Nyontso, die leier van die PAC, verandering voorgestel het om die kwessies van grondeienaarskap en -hervorming aan te spreek.

Die DA het gesê om weer die grondhervormingdebat te begin, sal tot ekonomiese onstabiliteit lei. Mlindi Nhanha van die DA het gesê Nyontsho se bewering dat Seksie 25 ‘n probleem is, is onwaar.

Nhanha het gesê die seksie maak nou voorsiening vir grondhervorming binne die parameters van die grondwet.

Bronne: ECR, IOL, DA

Lees ook: Parlementsopening kan tot R14 m. kos

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief