Daggahandelaar se plan in die wiele gery

Lees ook :

NOORD-KAAP – Die Nakop-grenspolisie het drie verdagtes sowat 132 km vanaf Upington op die Namibiese grens in hegtenis geneem, nadat 51 daggapakkies in bande versteek, gevind is.

Brig. Mohale Ramatseba, hoof van korporatiewe kommunikasie van die polisie in die Noord-Kaap, sê die 51 pakkies was in kleefband toegedraai en dit was in twee bande weggesteek. 

Die verdagtes gaan binnekort in die plaaslike landdroshof verskyn.

Die provinsiale hoof van operasionele reaksiedienste het brig. Monica Sebili vir die paraatheid van haar beamptes geprys.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief