Deel van woonstelblok vernietig in Russiese aanval op Kijif

Lees ook :

Deel van woonstelblok vernietig na Russiese aanval op Kjif fotokrediet: X

KIJIF, OEKRAÏNE. – Sowat 21 mense is dood en meer as 100 gewond nadat Rusland ’n massiewe vuurpyl-en-hommeltuigaanval van nege uur op Kijif geloods het. Dit was die grootste aanval op die stad sedert die uitbreek van die volskaalse oorlog tussen Oekraïne en Rusland.

Lees ook: Bemanning van brandende olietenkskip gered ná skepe bots

’n Deel van ’n nege verdieping woonstelblok is vernietig in ’n hommeltuigaanval op 27 teikens in die stad. Daar is kommer dat die dodetal kan styg soos liggame gevind word ná Kijif deur 440 hommeltuie en 32 vuurpyle getref is.

Rusland se verdedigingsministerie het gesê dit het die Oekraïense weermag se industriële gebouekomplekse aangeval en dat alle teikens getref is.

Bronne: BBC, CBC, New York Times

Lees ook: Bemanning van brandende olietenkskip gered ná skepe bots

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief