Lotto uitslae vir 18 Junie 2025
Boerpotte Uitslae: Lotto: 10, 13, 27, 30, 38, 39. Bonus: 16. Lotto Plus 1: 01, 13, 27, 28, 41, 51. Bonus: 08. Lotto Plus 2: 11, 13, 31, 36, 41, 43. Bonus: 18.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,936 op Wednesday 18 June 2025.
Boerpotte Uitslae: Lotto: 10, 13, 27, 30, 38, 39. Bonus: 16. Lotto Plus 1: 01, 13, 27, 28, 41, 51. Bonus: 08. Lotto Plus 2: 11, 13, 31, 36, 41, 43. Bonus: 18.…
Sy is ’n tenger 16. Sy sit op haar bed se rand, ’n glas water in haar hand en ’n berg pille op die…
There’s something about bean soup and lamb that just spells winter. I grew up in Paarl, where winters are wet and cold – the…
KWAZULU-NATAL. – Sewe verdagtes het Dinsdag in verband met hulle beweerde betrokkenheid by ‘n paspoortsindikaat in die Durban- gespesialiseerde handelsmisdaadhof verskyn. Die bedrieglike paspoortaansoeke…
Daar is iets aan boontjiesop en lamsvleis wat sinoniem is met winter. Ek het grootgeword in die Paarl, waar die winters nat en koud…
VRYSTAAT. – Paul Basson (38), oorspronklik van Wynberg in die Kaap, is sedert Vrydag 7 Junie vermis. Hy is uit sy gehuurde blyplekf verwyder,…
OOS-KAAP. – Brian Scharneck (33) is vir die moord op sy lewensmaat, Marilyn Maarman (38), by hul huis op die plaas Elandsrift waar hulle…
Die SAPD sê die organisasie het die afgelope drie jaar 30 393 jongmense in diens geneem om misdaad te bekamp. Brig. Athlenda Mathe, nasionale…
Die Horseshoe Motel het die beste verblyf op die N12 in Kimberley. Skakel die Horseshoe Motel Kimberley by 053 832 5267 om jou bespreking…
NEW YORK, VSA. – Die bekende sjef van Food Network, televisiepersoonlikheid en kosdosent, Anne Burrell, is in die ouderdom van 55 oorlede. Lees ook:…