Brekende Nuus

Die liefde is op pad en jy wil dit nie misloop nie!

Romanza bederf lesers met vier splinternuwe liefdesverhale in Oktober. Maak gereed vir die tweede verhaal in MadelieHuman se Bosliefde-reeks. Ons maak ’n draai op ’n wildreservaat in Corné van Rooyen se romanse en reis na Kreta saam met Elize Davies. Felicia Snyman laat die vonke behoorlik spat met ’n vroulike rugbyafrigter in haar verhaal, Liefde met ’n doelskop

Geniet hierdie verhale nou teen 15% afslag:https://loom.ly/J8elH14

#BederfJouself #Romanza #LiefVirLiefde

*ADVERTENSIE

Lees ook: Nuut van Romanza – Leer my ken