Disease X in Kongo is eintlik malaria

Lees ook :

Disease X in Kongo is eintlik malaria
Disease X in Kongo is eintlik malaria fotokrediet: Canva

Lees ook: Pasiënte met onbekende siekte in Kongo toets ook positief vir malaria

Die siekte waaraan meer as 143 mense in die Republiek die Kongo dood is, is eintlik ’n erge vorm van malaria.

Volgens die gesondheidsministerie is Disease X malaria in die vorm van ’n respiratoriese siekte. Sowat 600 mense het dié weergawe van malaria sedert Oktober opgedoen.

Bronne: NDTV, CBS News, USA Today

Lees ook: Pasiënte met onbekende siekte in Kongo toets ook positief vir malaria

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief