Dodetal in Gaza nou 30 000

Lees ook :

Gaza dodetal nou 30 000
Gaza dodetal nou 30 000 fotokrediet: Canva

Lees ook: Israel, Hamas sê daar is nie ‘n skietstilstand op hande nie

GAZA. – Die dodetal in Gaza staan nou 30 000 sedert die oorlog op 7 Oktober tussen Hamas en Israel begin het.

Palestina se gesondheidsministerie het gesê die dodetal het 30 035 bereik ná ’n groep mense wat vir hulp gewag het in Gaza aangeval is. Altesaam 280 mense is in die aanval gewond en minstens 70 is dood.

Sowat 70 457 persone is in die oorlog gewond. Die ministerie het nie aangedui hoeveel is militante en hoeveel is burgerlikes nie.

Israel beweer hulle het 10 000 militante doodgemaak, maar geen bewyse is gelewer nie.

Bronne: The Associated Press, NBC News, ABC News

Lees ook: Israel, Hamas sê daar is nie ‘n skietstilstand op hande nie

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief