Dodetal in Gaza nou meer as 40 000

Lees ook :

Dodetal in Gaza nou meer as 40 000
Dodetal in Gaza nou meer as 40 000 fotokrediet: Canva

Lees ook: Andrew Tate en broer weer onder huisarres na nuwe ondersoek oor mensehandel

GAZA. – Die gesondheidsministerie in Gaza het gesê die dodetal in Gaza staan nou op 40 265.

Sedert die oorlog op 7 Oktober 2023 begin het, is reeds sowat 93 144 mense gewond. 42 mense het in die laaste 24 uur omgekom.

Bronne: Business Recorder, Barrons, The Times of India

Lees ook: Andrew Tate en broer weer onder huisarres na nuwe ondersoek oor mensehandel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief