Dodetal in Gaza steek 12 000 verby

Lees ook :

Gaza-dodetal steek 12 000 verby
Gaza-dodetal steek 12 000 verby fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Ramaphosa vra internasionale strafhof moet Israel vir oorlogsmisdade ondersoek

GAZA. – Die dodetal in Gaza het gister 12 000 verbygesteek. Meer as 2 000 persone word steeds vermis.

’n Diplomaat in Palestina het gesê liggame lê gestrooi buite die Al-Shifa-hospitaal en verskeie mense is vasgekeer onder puin van geboue wat opgeblaas is.

Die Israelse weermag het verlede week die Al-Shifa-hospitaal omsingel en het dit die week binnegedring.  Israel het ’n video vrygestel waarin hulle beweer Hamas het tonnels onder die hospitaal gebou.

Daar is glo ook tonnels by die Al-Rantisi-hospitaal gekry.

Hamas en die hospitaalpersoneel het die bewerings oor tonnels ontken.

Bronne: The Guardian, CNN, NBC News

Lees ook: Ramaphosa vra internasionale strafhof moet Israel vir oorlogsmisdade ondersoek

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief