Dodetal in motorbomaanval in Sirië styg

Lees ook :

Dodetal in motorbomaanval in Sirië styg fotokrediet: X

Lees ook: 15 mense dood na motorbom in Sirië ontplof

SIRIË. – Die dodetal in die motorbomaanval in Sirië het tot sowat 20 gestyg. ’n Motor met ploftoestelle het verby ’n trok met sowat 30 landbouwerkers in Manbij gery toe dit ontplof het.

Altesaam 15 mense is in die ontploffing dood, insluitend 11 vrouens en drie meisies. Nog 15 vrouens en meisies is gewond en sowat vyf is later oorlede.

Geen groepe het sover verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar nie.

Gister se aanval volg na nog ’n motorbomaanval Saterdag waarin nege mense, insluitend twee kinders en ’n vrou, omgekom het.

Bronne: BBC, DW – South Africa, CBS News

Lees ook: 15 mense dood na motorbom in Sirië ontplof

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief