Brekende Nuus
Afrikaans

Polisie vra hulp om 13-jarige meisie op te spoor

Foto in berig.

Foto: SAPD

NOORDWES. – Tracy-Lee Roos (13) is sedert 30 Januarie uit Klerksdorp vermis. Die polisie vra die publiek se hulp om haar op te spoor.

Volgens inligting was sy in ‘n swart bostuk en khakikleurige broek, met wit seilskoene, geklee toe sy laas gesien is.

Enigiemand met relevante inligting om die tienermeisie te help opspoor, word gevra om speur.sers. Babuile by 060 967 3969 of 018 464 5390 te bel.