Dodetal in Oos-Kaap-oorstromings styg tot 100

Lees ook :

Dodetal in Oos-Kaap-oorstromings styg tot 100 fotokrediet: X

OOS-KAAP. – Die dodetal in die Oos-Kaap-oorstromings het tot 100 gestyg nadat vyf liggame dié week in Mthatha gekry is.

Lees ook: Dodetal in Oos-Kaap-oorstromings styg

Luidens The Citizen word minder as 10 mense nog vermis is. Die soektog na die vermiste mense, insluitend vier kinders wat op ’n bus was wat meegesleur is, duur steeds voort

President Cyril Ramaphosa was Vrydag in die Oos-Kaap en het gesê die oorstromings is ’n “katastrofiese ramp” wat deur klimaatsverandering veroorsaak is.

Duisende mense is sonder blyplek gelaat ná die oorstromings en regeringsdepartemente is besig om die families te ondersteun.

Bronne: The Citizen, eNCA, EWN

Lees ook: Dodetal in Oos-Kaap-oorstromings styg

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief