Lees ook: Reddingspogings duur voort na Taiwannese aardbewing
TAIWAN. – Die dodetal in die Taiwannese aardbewing het tot 12 gestyg na nog twee liggame in die berge ontdek is.
Reddingspogings duur voort om vasgekeerde mense te bevry. Daar word nog sowat 18 mense vermis.
Sowat 50 naskokke is deur die nag ná Woensdag se 7.4-aardbewing gevoel.
Bronne: Reuters, TimesLIVE, The Star
Lees ook: Reddingspogings duur voort na Taiwannese aardbewing





