Dogter van Amor en wyle Joost matriekafskeid toe

Lees ook :

Foto: Amor Vittone Facebook-blad

Kylie van der Westhuizen, dogter van Amor Vittone en wyle Joost van der Westhuizen, het die naweek haar matriekafskeid gehad.

Amor het ‘n voorsmakie op sosiale media gedeel van hoe elegant haar dogter, in rooi geklee, op die hoogtepunt van haar skoolloopbaan lyk.

Van der Westhuizen is ‘n leerder aan Dainfern College in Johannesburg.

Sy was 10 toe haar pa gesterf het.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief