Dokter in Matthew Perry-saak terug werk toe

Lees ook :

Dokter in Matthew Perry-saak gaan terug werk toe
Dokter in Matthew Perry-saak gaan terug werk toe fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Matthew Perry se laaste woorde bekend

LOS ANGELES, VSA. – Een van die dokters wat aangekla is vir Matthew Perry se dood, gaan terug werk toe. Dr. Salvador Plasencia gaan teruggaan na sy praktyk en mag medisyne soos antibiotika voorskryf.

Plasencia se prokureur het bevestig hy gaan wel sy pasiënte moet inlig dat hy deel is van ’n kriminele saak.

Perry is in Oktober 2023 dood na hy verdrink het as gevolg van ‘n oordosis ketamien.

Sy assistent, twee dokters, ’n makelaar en dwelmhandelaar is vir sy dood aangekla.

Bronne: USA Today, AOL, NBC New York

Lees ook: Matthew Perry se laaste woorde bekend

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief