Lees ook: ‘As jy bly, gaan jy doodgaan’ – waarsku Florida-owerhede mense met Milton op pad
In ’n plasing op sosiale media word gesien hoe dr. Johan van Rooyen van die Steynsburg-dierehospitaal ’n witkwasmuishond help wat in die middel van ’n besige pad sit.
Die muishond het ’n blik op sy kop gehad en het nie geweet watter kant toe om te vlug nie. Van Rooyen het die verskrikte dier uit sy dilemma gered en gewaarsku dat rommel langs die pad nie net lelik is nie, maar ook gevaarlik is vir diere.
https://www.facebook.com/share/r/S4ZeKtaQESyK8zLa/
Bronne: Facebook
Lees ook: ‘As jy bly, gaan jy doodgaan’ – waarsku Florida-owerhede mense met Milton op pad





