Dolly Parton se man, Carl Dean, oorlede

Lees ook :

Dolly Parton se man, Carl Dean, oorlede fotokrediet: X

NASHVILLE, TENNESSEE. – Carl Dean, wat sowat 60 jaar met sangeres Dolly Parton getroud was, is gister in die ouderdom van 82 oorlede.

Lees ook: Gene Hackman en vrou se dood word ondersoek

Parton het in ’n verklaring bevestig Dean is in Nashville, Tennessee, oorlede. Sy het vertel hoe sy as ’n 18-jarige Dean buite ’n wassery op haar eerste dag in Nashville ontmoet het. Hulle is twee jaar later in 1966 getroud.

Parton en Dean het geen kinders saam gehad nie. Hy word oorleef deur sy vrou en sy sibbe, Sandra en Donnie.

Bronne: BBC, Metro, Hollywood Reporter

Lees ook: Gene Hackman en vrou se dood word ondersoek

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief