Donald Trump dreig om G20-beraad te boikot

Lees ook :

Donald Trump dreig om G20-beraad te boikot fotokrediet: Canva

VSA. – Die Amerikaanse president Donald Trump het gedreig om die G20-leiersberaad in Suid-Afrika te boikot wat later vanjaar in Suid-Afrika plaasvind.

Lees ook: Ramaphosa se vsa minister se afwesigheid by g20 is nie ‘n krisis nie

Dit volg na verskeie ministers van die Trump-administrasie vroeër vanjaar geweier het om die opening van die beraad by te woord oor “anti-Amerikaanse” sentimente en Trump se bewerings oor die onteieningswet en “volksmoord” in SA.

Trump het befondsing na Suid-Afrika opgeskort oor die grondonteieningswet en het gesê wit boere en hulle families word vermoor terwyl die media dit stilhou.

Die Withuis het erken die optrede is ook omdat Suid-Afrika ’n saak teen Israel by die Internasionale Geregshof oor volksmoord in Gaza gemaak het.

Bronne: The Citizen, Bloomberg, New York Post

Lees ook: Ramaphosa se vsa minister se afwesigheid by g20 is nie ‘n krisis nie

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief