Daily lotto uitslae vir 14 April 2025
Boerpot: R350 000 Uitslae: 05, 07, 19, 25, 31 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,871 op Monday 14 April 2025.
Boerpot: R350 000 Uitslae: 05, 07, 19, 25, 31 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
KWAZULU-NATAL. – ‘n Familiehond is vanoggend dood nadat sy Sondagaand by ‘n huis in Newlands-Oos, Durban, deur ‘n groen mamba gepik en sedertdien in…
Psira, reguleerder van die privaat veiligheidsbedryf, het Vrydag voorgestelde wysigings van vuurwapenregulasies wat op 28 Maart deur Senzo Mchunu, die polisieminister, in die Staatskoerant…
MOTHERWELL. – ‘n Losprys is glo geëis vir die ontvoerde Amerikaanse sendeling-pastoor, Josh Sullivan. Lees ook: Amerikaanse pastoor glo tydens kerkdiens in Motherwell ontvoer…
NEW YORK, VSA – Ses mense is dood in ‘n vliegtuigongeluk in New York. Lees ook: Toermaatskappy maak toe na helikopter in Hudson-rivier val…
GAUTENG. – Twee verdagtes, ‘n man (60) en ‘n vrou (36), is Saterdag gearresteer nadat hulle na bewering Hoërskool Minerva in Alexandra, Johannesburg, se…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 4-waarskuwing vir KZN uitgereik vir erge reën. Lees ook: Donald Trump dreig om G20-beraad te boikot ‘n…
GAUTENG. – Joshua van der Merwe (18), ‘n eerstejaar Fontie van Akademia in Pretoria, het ernstige spinale beserings opgedoen toe die stilstaande voertuig waarin…
Karlien is terug met ‘n splinternuwe enkelsnit wat Te Min, Teveel, heet. Die upbeat vrystelling is vir Karlien ‘n nuwe dinamika, maar dit dra…
VSA. – Die federale lugvaartadministrasie het bevestig die toermaatskappy waarvan die helikopter onlangs in die Hudson-rivier geval het, het onmiddellik hulle bedrywighede gestaak. Lees…