Dricus du Plessis beplan ‘grand entrance’ met Kolisi en Etzebeth

Lees ook :

Foto's: Dricus du Plessis, Siya Kolisi en Eben Etzebeth

Alle oë sal Sondagoggend op die RAC-arena in Perth, Australië, wees wanneer Dricus du Plessis volgens beplanning deur Springbokke Siya Kolisi en Eben Etzebeth na die “octagon” begelei word.

Dricus du Plessis sal in die hoofgeveg van die dag in die middelgewig-wêreldkampioenskap teen Israel Adesanya kragte meet.

Natuurlik is daar ook die naweek naelbytrugby aan die gang wanneer die Springbokke en die Wallabies mekaar die stryd aansê.

Du Plessis en die Springbokke het mekaar nog altyd ondersteun, en die “hulle weet nie wat ons weet nie” is alomteenwoordig.

Foto: SuperSport

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief