Drie beseer toe helikopter op hoofweg neerstort

Lees ook :

Drie beseer nadat helikopter op hoofweg neerstort fotokrediet: X

KALIFORNIЁ, VSA. – ‘n Mediese helikopter het gisteraand op ‘n hoofweg in Kalifornië neergestort.

Lees ook: Dodetal nou 61 ná Indonesiese skool ineenstort

Die helikopter was op sy terugtog nadat dit ‘n pasiënt by ‘n hospitaal afgelaai het, toe dit hoogte begin verloor het.

n Vlieënier, verpleegster en paramedikus is kritiek in die ongeluk beseer, met een van die slagoffers wat onder die helikopter vasgesit het. Daar was geen pasiënte in die helikopter ten tyde van die ongeluk nie. Geen mense is op die hoofweg beseer nie.

Die oorsaak van die ongeluk word ondersoek.

Bronne: Metro, The Independent, The Mirror

Lees ook: Dodetal nou 61 ná Indonesiese skool ineenstort

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief